Listen Now RSG Radio Sonder Grense 100 104 FM Cape Town South Africa

User Rating 5 Stars4.9/5 stars based on 856 total reviews
Channel Rank 279

RSG Radio Sonder Grense 100 104 FM Cape Town, Regional radio. Cape Town, South Africa. 48kbps Die Die Een.


Comments

2013-10-17 05:36:42

RODNEY

PEOPEL LOOKING FOR EMU OIL FOR ARTHRITIS CAN PHONE ME AT 0833038657 I WILL TELL THEM HOW TO GET IT RODNEY

2013-05-27 05:58:37

Linda van den berg

Help asb.. Soek n nomber vir die education department, en n naam, will kla oor n onderwyser wat my kind af breek by die skool, This teacher is trying to brake my child, my daughter has an eye problem, the teacher promised to help her read, now its a problem for the teacher to help my child, my daughter asks for help she cant under stand this please explain.. she gets chased back to her chair told to sit down and just do it..she screems at my child, My daughter is in Grade 3, we havent had a problem before until now. please advis me on wat to do? doesnt help talking to the principal he is just a puppet. he listens to what the teacher says..the teacher is pushing to have my daughter sent to a remidel school. all this trouble with this teacher started when 7 boys surounded her and kick her.. the only punishment theise boys got was 5 minute detention.. we wanted to take this matter to the police.. the school pleaded with us they would sort this out..we have since found out that one of the boys that kicked my daughter is the teachers Pet.. the teacher told the whole class the other day, that she would love to take this boy home and make him her own.. how can she say something like this.. there is so much more. I have had it cant take anymore of this... Please Help me find someone that can Help my child. Linda Van Den Berg 0766 800 507 linda_827@live.com

2013-04-22 11:19:03

marie

Dankie vir julle harde werk en Afrikaans ons luister na alles wat julle aanbied en dit is goed Marie Rustenburg

2012-09-29 12:57:59

Butch Coskey

dankie tog vir RSG nou kan ek rugby luister vannuit Switzerland

2012-08-05 09:29:25

Celeste Hayes

Hi Radio Sonder Grense ek is een van julle Johannesburg luisteraars en wil net vir julle een vraag vra. Het julle nie die reg om simpele nuus stories te wyer nie of om te weier om dit uit te saai nie. Ek het nou al eenkeer op die Expresso morning show vir hulle dieselfde gevra maar verduidelik asb vir my hoe is dit moontlik dat enige mens wat nog ooit enige plek in Suid Afrika gery het nog moet vra dat die mense die verbode elektriese verbindings moet aanmeld asof hulle nie self kan sien hoe die plakkers kampe en elke hut wat naby 'n lamppaal is 'n VERBODE ELEKTRIESE BEDRADING  na hulle huise het of dink die regering en Eskom die mense sit die drade daar vir die nagapies om op te klouter in die aand. Dit is f..ken belaglik om so 'n oproep op die mense te doen as almal weet waar die probleme is.Miskien kan julle reel dat julle die minister optel en na net een of twee plakkerskampe toe vat om dit dan nou vir die regering en Eskom uit te punt wnat hulle is mos te dom om self te sien wat aangaan!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Geen wonder on land is in so ' gemors nie ons is nie almal so dom om te dink die probleem is dat hulle nie weet waar om te begin nie maar omdat hulle te flippin' bang is om te begin!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

2012-07-04 13:08:42

Anneriebebekker

ok ek is van botswana hoe maak ek om te luister

2012-06-20 10:37:27

Willem

Altyd lekker om na jul te luister veral hier in London

2012-04-18 03:38:41

Erika Smit

luister na julle op my rekenaar hier in Auz Afrikaans is darem die mooiste taal baie dankie vir die voorreg

2011-10-05 05:56:27

hester kruger

DANKIE VIR DIE GOEIE RADIO STASIE DIT IS LEKKER OM AFRIKAANS TE LUISTETR

2011-09-02 19:34:42

Smittie

RSG is besig om te stagneer tussen 19:30 tot 12:00 die res is ook besig om te duik! Speel boeremusiek en praat oor aktuele dinge vra vir Bekker al kan ek haar nou nie meer hoor nie.

2011-07-01 08:45:18

Leonie

I love U Eie Keuse and Saturday mornings with Derrick Gardner.... I think it is because music is played.   Can't you include a bit more music in your all day programmes with the talking and conversations?   I also enjoy Fanie Smit, and would love to find out what the particular piece of music was that was played just before 8.a.m last Sunday, 26th June 2011

2011-06-18 22:38:56

Judy

groetnis uit Stockholm Swede! Dis te lekker om Afrikaans hier in Europa te kan hoor. Wanneer ek so na RSG luister dan is al my homesick blues skoon weg. Julle is n fantastiese radio stasie! Judy

2011-06-17 00:56:26

Kintun Kincross

Al gehoor van die term "verkramp"? Word wakker man!

2011-06-17 00:47:52

Kintun Kincross

Viva RSG! Julle is ons "happy pillow" hier in Suid-Korea. Na n lang dag se werk en groot kultuur verskille is dit baie terapeuties om net na julle te luister en ons mense se komunikasie in te drink. Anyways (spesial vir ons taal krit) julle is great.

2011-04-13 21:36:24

Cvisagie

Hi julle , baie dankie vir die lekker afrikaanse musiek en gesprekke. Ek luister graag na julle op "live streaming" op my rekenaar hier by die werk in Panama City Beach Florida VSA. Ek verlang verkriklik, maar julle maak dit darem n bietjie beter !

2011-04-13 18:17:23

Cvisagie

Sjoe Anje, vir iemand wat joernalisme swot is jou afrikaans maar swak, geen wonder ons taal is besig om sy gat te sien nie. Dankie, of sal ek se Thanks hoor !

Recommended Channels
Play
Channel
Station Logo
Radio Al-Ansaar 90.4 FM Durban
Durban South Africa - Islamic - Islamic Teachings, Religious
Station Logo
Radio Rosestad 100.6 FM Bloemfontein
Bloemfontein South Africa - Regional - 24kbps
Station Logo
Bok Radio
Cape Town South Africa - Rock - 64kbps Music
Station Logo
Jacaranda FM 94.2 Johannesburg
Johannesburg South Africa - Classic Hits - 32kbps Life's Greatest Hits. 80s 90s Now
Station Logo
SABC Lesedi FM 87.7 - 106.6
Lesedi South Africa - Regional - 32kbps
Station Logo
RSG Radio Sonder Grense 100 104 FM Cape Town
Cape Town South Africa - Regional - 48kbps Die Die Een
Station Logo
East Coast Radio 94 95 FM Durban
Durban South Africa - Regional - Hits
Station Logo
SABC Ligwalagwala FM 87.7 - 104
Ligwalagwala South Africa - Regional - 24kbps Talk, News
Station Logo
SABC Motsweding FM 87.9 107.9 Johannesburg
Johannesburg South Africa - Regional - 32kbps Talk, Music, Kuruman
Station Logo
SABC Munghana Lonene FM 89.4 - 103.2 Mhz
Polokwane South Africa - Regional - 22kbps Music, News
Do You Like This Channel?
Likes 836
No Way 20

Get Our Free Newest Channels Feed!

We'll send you the latest on TV and Radio playing all over the world.


Delivered by FeedBurner.
You can unsubscribe at any time with one click from the email.


Do you have new information on this channel? Please contact us.   Add a new channel using our online form.
See our help/FAQ section for info and tips on how to listen to live streaming radio online.